Verskil tussen weergawes van "Kubernetika"

20 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
bold, para, {{saadjie}}
(bold, para, {{saadjie}})
'''Kubernetika''' is die [[wetenskap]] van terugvoer siklusse d.w.s. hoe inligting 'n stelsel help om homself te reguleer. Kubernetika ondersoek hoe inligting aangewend word vir kommunikasie en beheer in menslike stelsels asook meganiese stelsels. Kubernetika is van toepassing op alle stelsels en sluit in biologiese stelsels asook stelsels soos lugversorgingstelsels wat die tempertuur in 'n gebou beheer. Die konsep van terugvoer in stelsels was reeds bekend in die tyd toe [[N. Wierner]] die term kubernetika die lig laat sien het. Die terugvoer meganisme was reeds toegepas in die ontwerp van stoomlokomotiewe se spoedbeheer. Die [[stelselteorie]] deurbraak wat [[N. Wierner]] egter gemaak het is dat hy [[inligting]] geëien het as die element agter die werking van terugvoer.
 
Die konsep van terugvoer in stelsels was reeds bekend in die tyd toe [[N. Wierner]] die term kubernetika die lig laat sien het. Die terugvoer meganisme was reeds toegepas in die ontwerp van stoomlokomotiewe se spoedbeheer. Die [[stelselteorie]] deurbraak wat [[N. Wierner]] egter gemaak het is dat hy [[inligting]] geëien het as die element agter die werking van terugvoer.
 
{{saadjie}}
 
[[nl:cybernetica]]
50

wysigings