Verskil tussen weergawes van "Cristina Fernández de Kirchner"

geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: et, hr, nah, oc, uz)
| voetnotas =
}}
'''Cristina Elisabeth Fernández de Kirchner''' (* [[19 Februarie]] [[1953]] in [[La Plata]]) is 'n [[Argentinië|Argentynse]] politikus. Sy is op [[28 Oktober]] [[2007]] as Argentynse president verkies.<ref>[http://www.resultados2007.gov.ar/paginas/f_top.htm Amptelike verkiesingsuitslae] </ref> Haar ampstermyn salhet op 10 Desember 2007 begin.
 
Cristina Fernández de Kirchner is die eggenote van die huidige staatspresident [[Néstor Kirchner]] wat in die onlangse verkiesing nie meer as kandidaat gestaan het nie. Sy is in 2005 as senator vir die provinsie Buenos Aires verkies en het in Julie 2007 bekend gemaak dat sy 'n kandidaat in die presidentsverkiesing sou wees. Cristina Fernández de Kirchner was sedertdien as die belowendste kandidaat beskou.
Anonieme gebruiker