Verskil tussen weergawes van "Graaf"

120 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
meld dubbelsinnigheid bo-aan
k (Graaf (titel) geskuif na Graaf: Sien besprekingsblad, asb.)
k (meld dubbelsinnigheid bo-aan)
:''Hierdie artikel handel oor die adellike titel. Sien asb. [[Graaf (werktuig)]] vir die artikel oor die tuinimplement.
'''Graaf''' ([[Duits]]: ''Graf'', [[Nederlands]]: ''Graaf'') is 'n adellike titel wat in [[Frankiese Ryk|Frankiese]] gebiede ontleen is aan [[middeleeue|middeleeuse]] [[Latyn]] – ''grāvius'' wat beteken het “koninklike bestuursamptenaar, toesighouer”. Die Latynse woord is weer afgelei van die [[Grieks]] ''grapheús'' wat skrywer beteken.<ref name=etymologie>[http://www.etymologie.nl/ Etymologisch Woordenboek van het Nederlands], Besoek op 26 Desember 2007</ref><ref name=meyers>[http://lexikon.meyers.de/meyers/ Meyers Lexocon online2.0], [http://lexikon.meyers.de/meyers/Graf_(Adelstitel) Graf (Adelstitel)], Besoek op 26 Desember 2007</ref> Die titel is ekwivalent aan die [[Frankryk|Franse]] ''Compte'' en die [[Engeland|Engelse]] ''Count'' en ''Earl''. <ref name=Odegard>Mark Odegard, [http://www.heraldica.org/topics/odegard/titlefaq.htm A Glossary of European Noble, Princely, Royal, and Imperial Titles], [http://www.heraldica.org/ ], 23 September 1996, Besoek op 26 Desember 2007</ref> 'n Graaf het oor 'n gebied wat as 'n ''Graafskap'' bekend gestaan het geheers.
 
28 939

wysigings