Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

'n Plasma is 'n mengsel van neutrale en gelaaide deeltjies. In spesiale gevalle kom slegs gelaaide deeltjies soos ione, elektrone en gelaaide molekules daarin voor. Plasmas kan deur die volgende eienskappe uitgeken word:
 
* Gelaaide partikels moet naby genoeg aanmekaar wees om baie ander gelaaide deeltjies te beïnvloed en nie net die naaste partikel nie (die saamgestelde interaksies is 'n onderskeidende kenmerk van plasmas). 'n Plasma bestaan as die aantal elektrone binne 'n partikel se invloedsfeer (Die radius van die sfeer staan bekend as die [[Debye-lengte]]). Die gemiddelde aantal partikels binne die invloedsfeer word deur die parameter Λ aangedui.
 
 
 
8 945

wysigings