Verskil tussen weergawes van "Boergondiërs (party)"

==Geografie==
 
Die Hertoë van Boergondië het 'n groot aantal verspreide grondgebiede geërf van wat nou die grens van [[Switserland]] is tot by die [[Noord SeeNoordsee]]. Die [[Hertogdom van Boergondië]] is as 'n ''appanage'' aan Filip die Stoute toegeken in die [[14de eeu]]. Dit is gevolg deur ander gebiede wat deur Filip en sy erfgename geërf is in die laat 14de en [[15de eeu]]e, insluitend die Graafskap van Franche-Comté, wat ook as die Graafskap van Boergondie bekend gestaan het, Vlaandere, Artois, en baie ander domeins in wat nou [[België]], [[Luxemburg]], [[Nederland]] en noordoos-Frankryk is. Bloeiende tekstielvervaardiging in die [[Lae Lande]] het dit een van die rykste ''realms'' in [[Europa]] gemaak.
 
==Politiek==
21 705

wysigings