Verskil tussen weergawes van "Hannes Alfvén"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Hannes Olof Gösta Alfvén''' (30 Mei, [[1908]]; [[Norrköping]], † [[Swede]] – [[2 April]], [[1995]]; [[Djursholm]], Swede) was 'n sweedse [[Plasma (fisika)|plasmafisikus]] en Fisika [[Nobelprys|nobelpryswenner]] vir sy werk rakende [[magnetohidrodinamika]]. Hy is oorspronklik opgelei as 'n swaarstroom [[elektriese ingenieur]] maar het later geskuif na die onderwys en navorsing in die veld van plasmafisika. Alfvén het vele bydraes tot plasmafisika gelewer, insluitend teorieë wat die gedrag van [[aurora (astronomie)|aurora]]s te beskryf, die [[Van Allen straligsgordelstralingsgordel]]s, die effek van [[geomagnetiese storm|magnetiese storms]] op die [[aarde se magnetiese veld]], die aarde se [[magnetosfeer]] en die dinamika van plasmas in die [[melkweg]].
 
==Biografie==
8 945

wysigings