Verskil tussen weergawes van "Neopaganisme"

27 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
In die tweede helfte van die 19de eeu het die nasionalistiese bewegings in Europa sterk neopaganistiese trekke getoon, en daar is dikwels beweer dat die Christendom deur vreemde magte op die Europese nasies afgedwing is. Sommige groeperings het selfs tot anti-Semitiese bewegings ontwikkel.
 
Die huidige Nuwe Heidense natuurreligies behoort tot die vinnigste groeiende religieuse bewegings in die Westerse wêreld.<ref>Crowley, Vivianne: ''Naturreligion''. München: Wilhelm Goldmann 1998, bl.9 (die Engelse uitgawe het onder die titel ''Principles of Paganism'' verskyn)</ref> DieVolgens die Suid-Afrikaanse oorkoepelende liggaam ''Circle of the African Moon'', wat tot by die jaar [[2000]] as ''Pagan Federation of South Africa'' bekend gestaan het, het nais beweringdaar reeds sowat 50&nbsp;000 ledeNuwe Heidene in Suid-Afrika.<ref>[http://www.cam.za.net/inthemedia/articles/diebeeld-may2001.html ''Circle of the African Moon: Hoflike hekse'']</ref>
 
==Oorsig==