Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

==Bestendige rekeneenheid aanname==
===Inflasie===
Inflasie het twee komponente, maar slegs in 'n inflasionistiese ekonomie waar die Historiese Koste-model gebruik word. Die twee komponente is monetêre of geld inflasie en Historiese Koste inflasie. <ref>{{cite book |last = Smith |first = Nicolaas J. |coauthors = |title = RealValueAccounting.Com - The next step in our fundamental model of accounting |publisher = |date = 2005|pages = |isbn = 972-9060-06-1}}</ref><ref>http://papers.ssrn.com/sol3/papers.cfm?abstract_id=946775</ref>
In 'n ekonomie of firma waar ´n reële waarde rekeningkunde model gebruik word het inflasie slegs een komponent, naamlik monetêre of geld inflasie. Historiese Koste inflasie is onmoontlik in ´n ekonomie of enkele maatskappy of groep van maatskappye wat 'n reële waarde rekeningkunde model gebruik.
 
Anonieme gebruiker