Verskil tussen weergawes van "Quartier Latin"

5 grepe bygevoeg ,  16 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
 
k
:''Hierdie artikel gaan oor die Quartier Latin van [[Parys]]. Vir die Quartier Latin van die Kanadese stad [[Montréal]], sien gerus [[Quartier latin de Montréal]].''
 
Die Quartier Latin lê in die Vyfde en Sesde [[Arrondissement]] van [[Parys]]. Dit strek van die stadswyk [[Saint-Germain-des-PrésPrès]] tot by die Jardin du Luxembourg. Die buurt kry sy naam vanweë die feit dat die Middeleeuse skole en universiteite se enigste voertalvoertaal [[Latyn]] is.
 
Die Quartier Latin is nie werklik 'n stadswyk (Frans: ''quartier'') van die Franse hoofstad nie, maar 'n historiese buurt met die ''Quartier de la Sorbonne'' in die Vyfde [[Arrondissement]] as sy sentrum.