Verskil tussen weergawes van "Fête nationale du Québec"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: no:Fête nationale du Québec)
k
[[Beeld:Fete nationale du Quebec.jpg|thumb|right|300px|Fête nationale: Parade in [[MontréalMontreal]]]] Die '''Fête nationale du Québec''' is die amptelike Nasionale Dag van die [[Franse taal|Franstalige]] [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Québec (provinsie)|QuébecQuebec]], wat deur die Mouvement national des Québécois (Nasionale beweging van die Québécers) en die Société Saint-Jean-Baptiste (Genootskap van Sint-Johannes-die-Doper) georganiseer en op [[24 Junie]] gevier word. Vir die Rooms-Katolieke Kerk is dit 'n godsdienstige feesdag ter ere van Johannes die Doper. Die feesdag word deur die bevolking van Québec dikwels "la Saint-Jean" ("die Sint-Johannes") genoem.
 
== Oorspronge ==
 
Die oorspronge van die fees lê in die Europese verlede. Meer as 2 000 jare gelede is die sonstilstand van die somer by die meeste Europese volke op 'n heidense manier gevier. Teen die tyd van die jaar, wanneer die dae die langste is, wordis snags vure aangesteek. Met die kerstening wordis die feesvierings voortgesit, al kryhet hulle 'n nuwe geestelike betekenis gekry. Tydens die heerskappy van die Franse [[Ancien régime]] iswas die fees van Johannes-die-Doper baie gewild.
Die feesvierings op die Amerikaanse vasteland beginhet met die stigting van die eerste Franse nedersettings begin. In [[1638]] wordis hierdie Christelike fees vir die eerste keer in [[Nieu-Frankryk]] gevier.
 
== Die Johannes-die-Doper-fees ==
[[Beeld:Sjb-day-fireworks.jpg|thumb|right|300px|Vuurwerk oor die parlementsgebou in Québec-StadQuebecstad op 24 Junie]]
Die vierings van die Johannes-die-Doper-fees neemhet 'n baie patriotiese wending geneem danksy onder meer die aktiwiteite van Ludger Duvernay, wat die eerste voorsitter van die Société Saint-Jean-Baptiste wordgeword het.
 
Toe in [[1834]] sowat sestig Frans- en Engelstaliges van [[Montréal]] vir 'n groot patriotiese banket in die tuin van die advokaat John McDonnell, naby die ou stasie van [[Windsor]], byeenkombyeengekom het, wordis vir die eerste keer "Ô Canada! Mon pays, mes amours" (O Kanada! My land, my liefde) gesing. Die Kanada, wat in die lied besing wordis, iswas gewis die Franstalige Neder-Kanada (die huidige QuébecQuebec). Met die neerlaag van die patriotte en die volgende militêre onderdrukking wordis die fees vir baie jare nie meer gevier nie.
 
Toe dit weer opkomopgekom het, wordis dit wesentlik as 'n godsdienstige fees gevier. Die vure wordis steeds aangesteek, maar daar wordis ook 'n prosessie ter ere van Johannes-die-Doper georganiseer, wat vervolgens 'n belangrike tradisie wordgeword het.
 
Op [[24 Junie]] [[1880]] beginhet die QuébécersQuébécois 'n ander "Ô Canada!" singgesing, maar hulle doenhet dit nou meer nadruklik gedoen. Dit raakhet vinnig baie gewild geraak en wordis as die volkslied van die Franstalige Kanadese aangewys.
 
In [[1908]] verklaarhet pous [[Pius X]] Sint-Johannes-die-Doper tot besondere [[beskermheilige]] van die Franstalige Kanadese verklaar. Die prosessie met allegoriese waens wordis in [[1874]] ingevoer. In die tydperk tussen [[1914]] en [[1923]] vindhet die optogte egter nie plaasplaasgevind nie.
 
== Die Fête nationale ==
 
Op [[11 Mei]] [[1977]] wordis 24 Junie deur 'n ministeriële besluit van die regering van [[René Lévesque]] tot die amptelike "Fête nationale du Québec" verklaar. In die volgende jaar wordis die Komitee vir die Organisasie van die "Fête nationale du Québec" in die lewe geroep. Die komitee belashet eersaanvanklik die Société Saint-Jean-Baptiste met die organisasie van die feesvierings belas. In [[1984]] wordis dit aan die ''Mouvement national des Québécoises et des Québécois'' (Nasionale Beweging van die QuébécersQuébécois) opgedra.
Die "Sint-Johannes-dag" wordhet sodoende die fees van alle Québécois, geword en is nie meer as 'n fees beskou wat uitsluitlik op die Frans-Kanadese bevolking gemik iswas nie. Danksy die aktiwiteite van veral die Société Saint-Jean-Baptiste en die Mouvement national des Québécoises et Québécois wordis die fees geleidelik gelaïseer, en die vierings op 23 en 24 Junie neemhet hulle huidige vorm aanaangeneem. Die tradisie om snags vure aan te steek leef nog steeds voort.
 
Tans is die fees 'n geleentheid vir 'n groot kulturele festival, waarmee die Québécois hulle bestaan aan die wêreld bekend maak.
* [http://www.mnq.qc.ca/ Webwerf van die Mouvement national des Québécoises et Québécois]
 
[[categoryKategorie:QuébecQuebec]]
 
[[en:Fête nationale du Québec]]