Struktuurgeologie: Verskil tussen weergawes

25 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
(Nuwe blad: Struktuur geologie is die studie van die vervorming van gesteentes en gesteenteformasies deur kragte in die aardkors wat plooiing en verskuiwings meebring. Groot bergreekse soos die [...)
 
Struktuur geologie is die studie van die vervorming van [[gesteentes]] en gesteenteformasies deur kragte in die aardkors wat plooiing en verskuiwings meebring. Groot bergreekse soos die [[Himalajas]] en die [[Kaapse plooiberge]] in Suid-Afrika het deur plooiing en verskuiwing ontstaan.
 
[[Kategorie:Geografie]]
1 549

wysigings