Verskil tussen weergawes van "Amanzimtoti"

Geen grootteverandering nie ,  12 jaar gelede
k
Toti is 'n dorp, nie 'n oord nie
(Undo revision 247045 by 41.242.18.181 (Talk) - verwyder reklame)
k (Toti is 'n dorp, nie 'n oord nie)
'''Amanzimtoti''' is 'n vakansieoordvakansiedorp aan die [[Indiese Oseaan]], suid van [[Durban]], [[KwaZulu-Natal]] ([[Suid-Afrika]]).
 
In die jaar [[1828]] was die Zoeloekoning Sjaka volgens 'n plaaslike legende met sy leër op pad om 'n strooptog teen die Pondo's in die suide uit te voer, toe hy aan die oewer van 'n rivier rus. Nadat hy van die water geproe het, roep hy uit "Kanti amanza mtoti" ("Die water is soet!"). Die rivier staan hierna bekend as Amanzimtoti ("Soet waters").
244

wysigings