Verskil tussen weergawes van "Klassieke musiek"

163 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Klassieke musiek''' in die wydste sin verwys na musiek van aangeleerde tradisies {{Sjabloon:Feit}} wat deur instellings geleer word. Dit sluit byvoorbeeld die musiek van musiekskole en geloofstradisies {{Sjabloon:Feit}} in. In hierdie sin word klassieke musiek gekontrasteer met [[populêre musiek]] of [[volksmusiek]] {{Sjabloon:Feit}} .
 
In Afrikaans word [[Europese klassieke musiek]] gewoonlik veronderstel {{Sjabloon:Feit}} as daar verwys word na "klassieke musiek", eerder as klassieke musiek van ander style en herkoms. {{Sjabloon:Feit}} Dit word dus algemeen geassosieer met konsertmusiek. Die term word egter ook gebruik om spesifiek te verwys na musiek van die [[klassieke musiekera]], ongeveer tussen [[1740]] {{Sjabloon:Feit}} en [[1830]], wat veral gekenmerk word aan die komposisies van die komponiste [[Wolfgang Amadeus Mozart]], [[Joseph Haydn]], en hulle tydgenote en onmiddelike opvolgers. In hierdie sin word klassieke musiek dus gekontrasteer met musiek van die voorafgaande [[barokmusiek|barokera]], en die opvolgende [[romantiese musiek|romantiese era]]. Dit was juis in die romantiese era wat die term "klassieke musiek" die eerste keer gebruik is om die styl van musiek te assosieer met die klassieke tradisies van [[kuns]], [[beeldhouwerk]] en [[argitektuur]] van [[Antieke Griekeland]] en [[Romeinse Ryk|Rome]]. [Korrek i.t.v kuns en letterkunde, maar "klassieke" musiek het feitlik niks te doen met musiek uit die ware Klassieke tydperk van antieke Griekeland en Rome nie.]
 
<!--
33

wysigings