Verskil tussen weergawes van "Skandeerder"

2 049 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
====Transperantkoppelstuk====
(====Transperantkoppelstuk====)
[[Beeld:Flachbettscanner 01scanner.view.750pix.jpg|thumb|right|200px|Twee platbedskandeerders]] 'n Platbed-'''Skandeerder''' met wordoop gebruik om tweedimensionele voorwerpe soos fotosdeksel, grafiekereg en teksmateriaal inom te skandeer en in 'n digitale formaat om te sit. Dokumente kan in swart en wit, grys en volkleur geskandeer word.]]
[[Beeld:Flachbettscanner 01.jpg|thumb|right|200px|Twee platbedskandeerders]] 'n '''Skandeerder''' word gebruik om tweedimensionele voorwerpe soos fotos, grafieke en teksmateriaal in te skandeer en in 'n digitale formaat om te sit. Dokumente kan in swart en wit, grys en volkleur geskandeer word.<BR>Met 'n LGT skandeerder is dit selfs moontlik om driedimensionele voorwerpe in te skandeer, soos ornamente vanaf bierbekers ens. Wees asb. versigtig om nie die glasplaat te krap nie om skade te vermy!
 
== Geskiedenis ==
 
=== Platbedskandeerders ===
'n Platbedskandeerder lyk heelwat soos die boonste gedeelte van 'n fotostaatmasjien. Onder sie deksel wat die glasplaat beskerm is die skandeermeganisme, wat die voorwerp wat op die glasplaat lê gaan inlees wanneer, dit vanaf die eenkant na die anderkant beweeg. Die sensor het 'n hele ry met ligsensitiewe elemente wat regoor haarks is met die beweegrigting van die skandeermeganisme. 'n ingeboude ligbron (meestal 'n buislig) is ook op die sensor aangebring om genoeg lig te voorsien om die voorwerp lyn vir lyn te kan inlees. Die kleinste eenheid wat die skandeerder kan lees is die maksimum optiese oplossing wat huidiglik sowat 2400 dpi as 'n standaard aangeneem kan word. Hoêr oplossings is moontlik van sowat 3200 dpi tot 4800 dpi en selfs al 6400 dpi vir die top skandeerders.<BR>
====Transperantkoppelstuk====
Sommige skandeerders het ook 'n '''transperantkoppelstuk''' (engels: ''transparency adapter, TA''), dit is 'n ekstra lig in die deksel, wat dit moontlik maak om ook skyfies en filmnegatiewe te kan inskandeer. Daarmee saam kom 'n raam wat op die glasplaat geplaas kan word waarin die skyfies geplaas kan word of filmstrookies ingesit kan word (positief of negatief). Deur die skandeersagteware, kan ingestel word wat ingelees moet word, bv. moet die skandeerder weet wanneer daar 'n skyfie ingelees moet word en dit nodig is om die lig in die deksel aan te skakel om die lig wat deur die skyfie skyn te kan inlees. Vêrder is dit ook nodig vir die skandeerder om te weet wanneer daar 'n negatief ingelees moet word, omdat die sagteware dan 'n spesiale verwerking moet toepas om die kleure vanaf die negatief in die korrekte positiewe beeld om te sit, sodat die kleure korrek vertoon word, soos op 'n foto.
 
==Tegniese verskille==
Daar is twee tipes skandeerders op die mark vandag:
 
== Skandeerwenke ==
Die kwaliteit van die skandeerde uitset is direk afhanklik van die kwaliteit van die oorspronklike inset, die kwaliteit van die skandeerder en die vaardigheid van die sagteware asook die van die bediener. Let daarop dat 'n skandeerde foto van 300 dpi nou redlik standaard is, maar vir vergrootings graag 600dpi600 dpi en hoër gebruik word. Die verskil is egter nie die dubbel aan data maar 'n viervoudige toename, omdat die prent se lengte en breedte met 'n hoer oplossing (dpi) geskendeergeskandeer word.
 
===Kwaliteit===
973

wysigings