Web-inhoudsbestuurstelsel: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die sagteware verskaf gewoonlik gereedskap om redigering en verrigting van ander funksies maklik te maak vir gebruikers wat min of geen kennis van [[programmeertaal|programmeertale]] of [[markeertaal|markeertale]] het nie.
 
Die meeste stelsels gebruik 'n [[databasis]] om inhoud, [[metadata]] en ander media te stoor wat deur die stelsel benodig mag word. Inhoud word dikwels, maar nie altyd, in [[XML]] gestoor om die hergebruik te fasiliteer en om buigsame vertoonopsies in die hand te werk.<ref>[http://www.managingenterprisecontent.com www.managingenterprisecontent.com];Ethier, Kay, en Scott Abel; Introduction to Structured Content Management with XML; CMS Watch; nagegaan op 2007-11-12</ref><ref>[http://www.bluestream.com/xdbres/Content/Business/whitepaper/XmlCms/Outline.html www.bluestream.com/xdbres/Content/Business/whitepaper/XmlCms/Outline.html]; Tivy, Jim, et al. ; The XML Content Management System for Document Centric XML; Bluestream Database Software Corporation; nagegaan op 2007-11-12</ref>
Die meeste stelsels gebruik 'n [[databasis]] om inhoud, [[metadata]] en ander media te stoor wat deur die stelsel benodig mag word.
 
 
8 945

wysigings