Web-inhoudsbestuurstelsel: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die meeste stelsels gebruik 'n [[databasis]] om inhoud, [[metadata]] en ander media te stoor wat deur die stelsel benodig mag word. Inhoud word dikwels, maar nie altyd, in [[XML]] gestoor om die hergebruik te fasiliteer en om buigsame vertoonopsies in die hand te werk.<ref>[http://www.managingenterprisecontent.com www.managingenterprisecontent.com];Ethier, Kay, en Scott Abel; Introduction to Structured Content Management with XML; CMS Watch; nagegaan op 2007-11-12</ref><ref>[http://www.bluestream.com/xdbres/Content/Business/whitepaper/XmlCms/Outline.html www.bluestream.com/xdbres/Content/Business/whitepaper/XmlCms/Outline.html]; Tivy, Jim, et al. ; The XML Content Management System for Document Centric XML; Bluestream Database Software Corporation; nagegaan op 2007-11-12</ref>
 
'n Vertoonlaag vertoon die inhoud aan gewone besoekers tot die webwerf gebaseer op 'n stel [[sjabloon|sjablone]]. Die sjablone is dikwels in de vorm van [[XSLT]] lêers.<ref>[http://woric.net/wsg_presentation/Part1_using_xslt.xf http://woric.net/wsg_presentation/Part1_using_xslt.xf]; Woric Faithfull; Using XSLT to Make Websites; woric.net; nagegaan op 2007-11-08</ref>
 
Administrasie word gewoonlik vanaf 'n webblaaiergebaseerde koppelvlak af gedoen, maar sommige stelsels vereis die gebruik van sagteware op 'n gebruiker se rekenaar.
 
==Verwysings==
<references />
 
[[de:Web Content Management System]]
8 945

wysigings