Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
→‎Inflasie vir domkoppe: Inflasie vereenvoudig
Die feit dat the URV op drie Brasiliaanse (en nie Amerikaanse) prys indekse gebaseer was het tot gevolg gehad dat die bestendige rekeneenheid aanname 100% in Brasilië herroep was, maar, slegs gedurende die periode van die URV. Ongelukkig het die Brasiliaanse Reserve Bank onwetend die baie vernietigende bestendige rekeneenheid aanname weer in die Brasiliaanse ekonomie ingestel toe hulle die unieke tweede deel van die URV voltooi het en dit as hul nuwe geld eenheid, die Real, ingestel het.
 
==Inflasie vir domkoppevereenvoudig==
Dit is waar dat inflasie altyd waarde vernietig. Inflasie doen dit op twee maniere: Inflasie vernietig die waarde van ons geld en dit vernietig ook die waarde van alle dinge waarvan ons die waardes nooit op datum bring nie, soos byvoorbeeld die winste wat ´n besigheid in die besigheid behou en nie aan eienaars uitbetaal nie.
42

wysigings