Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

→‎Inflasie vereenvoudig: Maak die artikel minder persoonlik.
Dit word egter aangeneem dat inflasie niks doen aan die waardes van konstante waarde dinge, byvoorbeeld onuitbetaalde winste, wat nooit op datum gebring word nie. Inflasie vernietig dus hierdie konstante waarde dinge teen die inflasie koers elke jaar. Dit beloop honderde biljoene Euro's per jaar in die wêreld ekonomie en heel moontlik honderde biljoene Rande in Suid Afrika - elke jaar. Dit vernietig die Suid Afrikaanse reële ekonomie baie - en al hoe meer hoe meer inflasie styg.
 
Dit is presies waarna Tito Mboweni, die Governeur van die Suid Afrikaanse Reserwe Bank, verwys (Maart 2008) wanneer hy vra: "Is daar ´n gevaar om die reële ekonomie dood te maak?" OngelukkigHy besef hy nie dat hyis slegs vir die vernietiging van die waarde van die Rand verantwoordelik is. HyDit enword niemand in Suid Afrikanie besef dat Suid Afrikaanse rekenmeesters - onder die toesig van die Suid Afrikaanse Instituut vir Geoktroieerde Rekenmeesters - vir die vernieting van die reële ekonomie verantwoordelik is.
 
Wanneer rekenmeesters hierdie aanname in Suid Afrika stop - onder die toesig van die Suid Afrikaanse Instituut vir Geoktroieerde Rekenmeesters - sal hierdie vernietiging van waarde vir altyd stop en sal die Suid Afrikaanse reële ekonomie nooit meer deur hoë en nie slegs deur hiperinflasie, soos in Zimbabwe, vernietig kan word nie.
 
Dit sal 0% inflasie in die reële (alles wat nie werklike geld is nie) ekonomie in Suid Afrika veroorsaak. Daar sal nog altyd geld inflasie in SA wees. 'n Persoon wat geen geld hou nie maar eerder ekonomiese dinge koop met sy geld sal geen waarde verloor met geld inflasie nie - want die persoon hou geen geld nie.
42

wysigings