Verskil tussen weergawes van "De Villiers Graaff"

Beeld nie bestaan nie
No edit summary
(Beeld nie bestaan nie)
[[Beeld:De Villiers_Graaff.jpg|thumb]]'''Sir David Pieter de Villiers Graaff''', of sir De Villiers Graaff soos hy algemeen bekend gestaan het, was van [[1956]] tot [[1977]] leier van die [[Verenigde Party]] en dus leier van die Amptelike Opposisie in die [[Volksraad]], en 'n kort rukkie lank die tussentydse leier van die [[Nuwe Republiek Party]].
 
Graaff is op [[8 Desember]] [[1913]] gebore as seun van sir [[David Pieter de Villiers Graaff]], 'n Suid-Afrikaanse nyweraar en kabinetsminister. Hy het die titel by sy pa geërf in [[1931]] en was 'n [[Rhodes-beurs]]houer. Graaff sluit met die uitbreek van die [[Tweede Wêreldoorlog]] by die [[Geallieerde Magte]] aan en verwerf die rang van kaptein. In [[1942]] is hy by [[Tobroek]] gevange geneem en tot [[1945]] in [[Italië|Italiaanse]] en [[Duitsland|Duitse]] krygsgevangenekampe aangehou.
924

wysigings