Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Jcb"

(→‎Skrapping: nuwe afdeling)
 
Ek let op dat jy klomp bladsye geskrap het. Het jy [[Besreking:Belarus|hierdie]] gelees voordat jy dit geskrap het? Let ook asb. op al die verkeerde opsommings wat jy gegee het tydens skrapping. Opsommings soos "inhoud was:" blyk verkeerd te wees, terwyl (ten minste een wat ek nagegaan het) wel 'n aanstuur ingehad het. Wees asb. versigtig hiermee. Groete, [[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 05:02, 28 Maart 2008 (UTC)
:Belarus was 'n ''stukkende'' aanstuur, sien [[Spesiaal:Undelete/Belarus|hier]]. [[Gebruiker:Jcb|Jcb]] ([[Gebruikerbespreking:Jcb#top|kontak]]) 14:28, 28 Maart 2008 (UTC)
924

wysigings