Verskil tussen weergawes van "Koorsboom"

154 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
Hoogste Koorsboom
(+ kat.)
k (Hoogste Koorsboom)
 
 
'''Koorsboom''' (''Acacia xanthophloea'') is 'n [[boom]] wat kan groei tot 'n hoogte van 25 meter. Die hoogste koorsboom is egter 30,5m hoog en staan op die plaas Antonvilla in die distrik Messina (volgens die eerste verslag: Operasie Boomreuse - 1971). Die [[bas]] kleur is lemmetjie-groen tot groen-geel en is glad met 'n geel poeier op die oppervlakte. Die boom het lang reguit dorings wat in pare voorkom. Die boom het dubbel-veervormige, saamgestelde blare.
 
 
33

wysigings