Verskil tussen weergawes van "Ontologie"

137 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Skakel, en 1 sin
k (robot Bygevoeg: sh:Ontologija)
(Skakel, en 1 sin)
'''Ontologie''' is 'n studie van die aard van die wese, die realiteit en die substansie van dinge. Dit bestudeer ook die wese of realiteit in die abstrakte, veral in die manier hoe dit verband hou met idees en toerieë. Dit dui aan wat objektiewe en subjektiewe bestaan konstitueer en wat dit beteken vir iets om te bestaan.
 
Ontologie het een basiese vraag: "Wat bestaan?" Verskillende [[Lys van filosowe|filosowe]] het verskillende antwoorde vir hierdie vraag.
 
==Eksterne Skakels==
* [http://www.formalontology.it Ontology. A resource guide for philosophers]
 
 
[[Category:Filosofie]]
5 652

wysigings