DVD-Video: Verskil tussen weergawes

2 grepe bygevoeg ,  17 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
'''DVD-Video''' is die opvolger van die CD-Video- en VHS-formaat en het danksy verbeterde digitale beeld- en klankkwaliteit die gewildste medium vir tuisteaterstelsels geword. Die DVD-Video-formaat baseer op die [[DVD-ROM]]. Die maksimale speeltyd van 'n DVD-rolprent varieer na gelang van die tipe [[DVD-ROM]] waarop dit gestoor word; tweesydige DVD-Video's met twee lae op elke sy het 'n verlengde speeltyd van sowat agt ure.
 
 
== Gebiedskodes (regional codes) ==
| Internasionale terreine, soos byvoorbeeld op skepe en in vliegtuie.
|}
 
 
== Die formate van die DVD-Video ==