Verskil tussen weergawes van "Amanzimtoti"

296 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Toti is 'n dorp, nie 'n oord nie)
 
Deesdae staan Amanzimtoti veral bekend vir sy aangename klimaat en sy goue strande. Die stad is een van die gewildste toeristebestemmings in Suid-Afrika en 'n mekka vir branderplankryers. Die strande word deur lewensredders bewaak en is met haainette voorsien om baaiers te beskerm; daarnaas is ook 'n seewater-swembad beskikbaar.
 
== Eksterne Skakels ==
* [http://www.inyonirocks.co.za/ www.inyonirocks.co.za bevat inligting rakende Amanzimtoti en beskik ook oor akkommodasie reg op die hoof strand]
 
* [http://www.amanzimtoti.org/ www.amanzimtoti.org handel oor enigiets ten opsigte van die Amanzimtoti omgewing en sy mense]
 
[[Kategorie:Kwazulu-Natal]]
Anonieme gebruiker