Verskil tussen weergawes van "Brümilda van Rensburg"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Brümilda van Rensburg''' is 'n bekende Suid-Afrikaanse aktrise. Brümilda is in Phillipolis in die Vrystaat gebore, maar het in Pretoria groot geword. Sy het haar BA Honne...)
 
No edit summary
'''Brümilda van Rensburg''' is 'n bekende Suid-Afrikaanse aktrise. Brümilda is op [[30 Oktober]] [[1958]] in [[Phillipolis]] in die [[Vrystaat]] gebore, maar het in [[Pretoria]] groot geword. Sy het haar BA Honneursgraad in Drama met lof verwerf en twee keer die universiteit se Ludwig Binge-toekenning ontvang vir haar sukses in die uitvoerende kunste. Haar toneelspeltalent is reeds op skool raakgesien by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria en sy het die eerste skolier geword wat erekleure vir toneelspel ontvang het.
 
==Sien ook==
==Eksterne skakels==
* [http://www.brumilda.com/ Brümilda se webwerf]
* {{imdb|nm0887808}}
 
[[Kategorie: Suid-Afrikaanse akteurs]]