Verskil tussen weergawes van "Franschhoek"

26 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
+ bevolking
k (vervang plaaslike beeld, "239px-MonumentFranschhoek.jpg" met identiese "MonumentFranschhoek.jpg" uit Commons)
k (+ bevolking)
[[Beeld:Franschoek Valley.jpg|thumb|right|250px|Die Franschhoekvallei]]
'''Franschhoek''' is 'n dorp in die provinsie [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], sowat 75 kilometer van [[Kaapstad]] af, met 15 353 inwoners. Franschhoek behoort sedert die jaar [[2000]] tot die munisipaliteit [[Stellenbosch]].
 
Die dorp se oorspronklike naam is Olifantshoek, 'n verwysing na die talle olifante wat hier oor die berg na die digte bosse van die vallei afgestap en sodoende 'n pad uitgetrap het, wat later ook deur die plaaslike setlaars gebruik is.