Verskil tussen weergawes van "Roer (skip)"

160 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Die oudste bekende afbeelding van 'n skip met 'n steweroer in [[Europa]] is te sien op 'n steen in die gewel van [[Winchester Katedraal]] en is afkomstig van 'n doopvont uit [[1180]]. Die roer is baie hoog geplaas op die verlenging van die kiel aan die ronding van die agterste deel van die skip.
 
==Verwysings==
http://nautarch.tamu.edu/pdf-files/Mott-MA1991.pdf - 'n Verhandeling oor die geskiedenis van die Roer - Lawrence V. Mott, Texas A&M Universiteit
 
 
8 945

wysigings