Verskil tussen weergawes van "Rekenaarbediener"

24 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Bedienerbedryfstelsels ==
Verskeie doelgemaakte bedryfstelsels bestaan om [[rekenaarnetwerk|netwerkbestuurstake]] te vergemaklik. [[Microsoft]] het verskeie weergawes van hul [[Windows 2003]] bedryfstelsel met die oog op verskillende segmente van die netwerkmark (d.w.s. vanaf kleinsake-ondernemings tot groot ondernemings). Ander netwerkbedryfstelsels sluit in die [[GNU/Linux]] verspreidings, [[FreeBSD]] en [[Solaris (bedryfstelsel)|Solaris]].
 
== Rekenaarbedeniers en die Internet ==