Cornelia: Verskil tussen weergawes

83 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
+Koördinate
No edit summary
(+Koördinate)
Die dorpie '''Cornelia''' is geleë tussen [[Villiers]] en [[Vrede]]. Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President [[F.W. Reitz]] van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang.
 
{{Koördinate|-23.783342008400194|29.09999370574951|name=Cornelia|display=title}}
 
[[Kategorie:Vrystaat]]