Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou: Verskil tussen weergawes

 
[[Mate]] gehou, die res is verwyder. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 14:41, 27 Maart 2008 (UTC)
 
== [[Woefkardoes]] ==
 
Genomineer vir verwydering. Ek neem nie standpunt in nie. <FONT FACE="MS Reference Sans Serif" COLOR="#4096EE">— [[Gebruiker:Adriaan_1|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan_1|S]]★[[Spesiaal:Contributions/Adriaan_1|B]])</FONT> 19:48, 20 Julie 2007 (UTC)
*'''Verwyder''' of '''versmelt''' indien 'n geskikte artikel gevind (of geskep) kan word. [[Wikipedia:Wat Wikipedia nie is nie#Wikipedia_is_nie_.27n_woordeboek_nie|Wikipedia is nie 'n woordeboek nie]]. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 19:56, 20 Julie 2007 (UTC)
::Ek sal hierdie artikel die naweek versmelt met [[Voedsel]] deur 'n afdeling te skep oor die kultuur van voedsel en oorskietkos, ens. Indien daar geen besware is nie, natuurlik. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 20:11, 9 Augustus 2007 (UTC)
:::Oukei, geen besware van my kant. <FONT FACE="MS Reference Sans Serif" COLOR="#4096EE">— [[Gebruiker:Adriaan_1|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan_1|S]]★[[Spesiaal:Contributions/Adriaan_1|B]])</FONT> 20:18, 9 Augustus 2007 (UTC)
 
* '''Hou''' - ek dink dit kan 'n oulike manier wees om mense te trek, maar moet dalk (soos die Engels) eerder in 'n artikel oor oorskietkos wees. Dit sal dit makliker maak om die belangrikste elemente ensiklopedies te bespreek. Soos dit nou staan, voel ek in elkgeval nie dat die artikel 'n probleem is nie. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 19:15, 4 Maart 2008 (UTC)
 
*'''Hou''' - die onlangse nuutskepping is beslis die moeite werd [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 14:28, 12 Mei 2008 (UTC)
 
*'''Hou''' - hoe dan nou anders! [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 16:03, 15 Junie 2008 (UTC)
*Behou op 4 Julie 2008. [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|kontak]]) 12:14, 4 Julie 2008 (UTC)
 
==[[Linkerflank]]==
 
* {{Verwyder}}- Ek dink nie elke rugbyposisie behoort sy eie artikel te hê nie - mens kan hoogstens 'n [[Rugbyposisies]] hê, wat die verskillende posisies bespreek, dis nou, as dit so lank word dat dit meer by [[Rugby]] pas nie. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 09:43, 28 Maart 2008 (UTC)
* {{hou}} Ek dink kort artikels oor elke posisie kan heeltemal in orde wees. Vir rugby, miskien net een artikel oor die posisie van [[flank (rugby)]]. Ek sou kon sien dat 'n kort artikel met 'n opsomming van die rol, reëls, 'n foto, lys van bekendes, heel sinvol kan wees. Dit sal dalk altyd 'n kort artikel wees, soos wat sekere artikels maar korter/langer is uit die aard van die onderwerp. Ek dink rugby is 'n belangrike onderwerp vir baie Afrikaanse lesers. --12:43, 28 Maart 2008 (UTC)
* {{hou}}. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 07:58, 16 Junie 2008 (UTC)
*Behou op 4 Julie 2008. [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|kontak]]) 12:14, 4 Julie 2008 (UTC)
15 452

wysigings