Pous Johannes XVIII: Verskil tussen weergawes

k
→‎Biografie: verwyder sirkelskakel
(+ Interwiki)
k (→‎Biografie: verwyder sirkelskakel)
 
==Biografie==
'''Pous Johannes XVIII''' is gebore as [['''Giovanni Fasano]]''' in [[Rapagnano]], [[Italië]] die seun van 'n priester met die naam Leo. Hy was voor sy verkiesing 'n Benediktynse monnik. Op [[25 Desember]] [[1003]] volg hy [[Pous Johannes XVII]] op en regeer tot sy dood op [[Junie of Julie]] [[1009]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Sergius IV]].
Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.
 
==Pontifikaat==
10 744

wysigings