Verskil tussen weergawes van "Pous Johannes XIII"

k
→‎Biografie: verwyder sirkelskakel
k (skakel)
k (→‎Biografie: verwyder sirkelskakel)
 
==Biografie==
'''Pous Johannes XIII''' is gebore as [['''Giovanni Crescenzi]]''' ongeveer in [[938]] in [[Rome]], [[Italië]] die seun van Theodora, die suster van Marozia. Pous Johannes XIII was uit dieselfde familie Theophylactus as [[Pous Johannes XII]]. In teenstelling met sy voorganger is hy egter soms 'Johannes die Goeie' genoem. Voor sy verkiesing was Johannes biskop van Narni. Op [[1 Oktober]] [[965]] volg hy [[Pous Benedictus V]] op en regeer tot sy dood op [[6 September]] [[972]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Benedictus VI]].
Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.
 
==Pontifikaat==
10 600

wysigings