Verskil tussen weergawes van "Stellenbosch"

4 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
→‎Wyn: Skakel na wyn
k (spelling)
k (→‎Wyn: Skakel na wyn)
== Wyn ==
[[Beeld:Stellenbosch Vineyard.jpg|thumb|left|Wingerde rondom Stellenbosch]]
Die valleie om Stellenbosch, [[Paarl]] en [[Franschhoek]] vorm die Kaapse Wynlande, die grootste van die twee hoof aanbougebiede van [[wyn]] in Suid-Afrika. Die Suid-Afrikaanse wynindustrie produseer sowat 10 miljoen hektoliter wyn jaarliks, en Stellenbosch is die sentrum vir navorsing in dié gebied.
 
Die [[Stellenbosch Wynroete]], gestig in [[1971]], is wêreldbekend en 'n gereelde toeristebestemming.
1 020

wysigings