Verskil tussen weergawes van "Badplaas"

Geen grootteverandering nie ,  12 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verander: en:Badplaas, Mpumalanga)
k
[[Image:Badplaas main pool.jpg|thumb|right|250px|Die hoof swembad by Badplaas.]]
'''Badplaas''' is 'n klein vakansieoorddorpie wat geleë islangs 'n warmwaterbron aan die voet van die Ndlumudlumu ([[Swazi]]: Plek van baie Donder) heuwels in [[Mpumalanga]], [[Suid-Afrika]]. Die bron borrel uit die grond teen 'n tempo van 30 000 liter per uur en het onder vroeëre inwoners bekendgestaan as Emanzana (Helende Waters). Blykbaar is die gebied om die bron in [[1876]] deur 'n Swazi hoofman aan Jacob de Clercq gegee om 'n hnadelsposhandelspos daar op te rig.
 
==Eksterne skakels==
20

wysigings