Verskil tussen weergawes van "Boereraat"

590 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Meer rate, meer skakels
kNo edit summary
(Meer rate, meer skakels)
 
 
===VoorbeeldVoorbeelde van boererate van afval===
 
'''Boerseep'''; vervaardig uit [[kaiings]], [[seepsoda]], [[water]] en [[sout]].
'''Kloutjiesolie'''; beespote se uitgebraaide vet gebruik vir insmeer van leer, smeer van masjiene en fietse, en 1 eetlepel vol 'n dag as middel teen hoes - gemeng met suurlemoensap gemeng kan dit gewendaangewend word aan brandwonde.
'''Volstruismaag in port teen 'n slegte maag'''; laat 'n volstruismaag sonder vlies een week lank in 'n bottel [[port]] lê, haal die maag uit en drink daarna elke dag 'n gelêglasie.
 
'''[[Olyfolie]] om gewig te verloor''; elke dag olyfolie op 'n snytjie graanbrood sal jou gewig help verloor.
 
'''[[Molasse]] teen [[aambeie]]''' neem daeliks 1 eetlepel vol molasse voordat jy gaan slaap.
 
'''Melksap teen [[vratjies]]''' smeer 'n vratjie elke dag in met die melksap van die [[melktouplant|melktou]] (Cynanchum obtusifolium en C. natalitium) of met die melksap van die [[vingerpol]] (Euphorbia esculenta) of van die [[noors]] (E. coerulescens).
332

wysigings