Verskil tussen weergawes van "Boereraat"

1 greep bygevoeg ,  13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Meer rate, meer skakels)
No edit summary
'''Volstruismaag in port teen 'n slegte maag'''; laat 'n volstruismaag sonder vlies een week lank in 'n bottel [[port]] lê, haal die maag uit en drink daarna elke dag 'n glasie.
 
'''[[Olyfolie]] om gewig te verloor'''; elke dag olyfolie op 'n snytjie graanbrood sal jou gewig help verloor.
 
'''[[Molasse]] teen [[aambeie]]''' neem daeliks 1 eetlepel vol molasse voordat jy gaan slaap.
332

wysigings