Boergondië: Verskil tussen weergawes

2 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
[[Image:Blason fr Bourgogne.svg|120px|thumb|Wapenskild van die tweede Hertogdom van Boergondië en later die Franse provinsie Boergondië]]
'''Boergondië''' ([[Frans]]: ''Bourgogne''; [[Duits]]: ''Burgund'') is 'n streek wat histories in die hedendaagse [[Frankryk]] en [[Switserland]] geleë is. Dit is oorspronklik deur die [[Kelte]] bewoon en later deur [[Romeine]]. enDit is in die [[4dee4de eeu]] deur die Romeine aan 'n [[Germane|Germaanse]] volk, die [[Boergondiërs]] teogekentoegeken wat hulle daar in hulle eie koninkryk gevestig het. Hierdie [[Boergondiese Koninkryk]] is in die [[6de eeu]] deur die [[Franke]] verower wat die koninkryk onder hulle beheer instandin stand gehou het.
 
Later is die gebied verdeel in die [[Hertogdom van Boergondië]] (westelike deel) en die [[Graafskap van Boergondië]] (oostelike deel). Die Hertogdom van Boergondië is die meer belkendebekende van die twee. Die Hertogdom van Boergondië het die Franse provinsie BoergondieBoergondië geword terwyl die Graafskap van Boergondië die provinsie [[Franche-Comté]], letterlik ''vry graafskap'' geword het.
 
Die hedendaagse administratiewe ''[[région]]'' van [[Boergondië (région)|Boergondië]] kom grootliks ooreen met die voormalige Hertogdom van Boergondië.
21 705

wysigings