Kwitansie: Verskil tussen weergawes

262 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(tikfout)
No edit summary
 
'n '''Kwitansie''' ([[Engels]]:''Receipt'') is `n geskrewe of gedrukte erkenning dat spesifieke goedere gekoop was en die som daarvan in [[geld]]waarde ontvang was. Die kwitansie dien as titel tot die goedere ontvang.
 
In die daaglikse besigheids bedrywighede , kan `n persoon een van vier kwitansies ontvang . Dit kan `n Gedrukte - , `n Getikte - , Elektroniese - ( gewoontlik d.m.v `n epos ontvang ) of `n Geskrewe Kwitansie wees .
 
Dis heel eenvoudig om die vier van mekaar te onderskei.
 
==Sien ook==
* [[Kasregister]]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Rekeningkunde]]
25

wysigings