Verskil tussen weergawes van "Nike"

1 greep verwyder ,  12 jaar gelede
Bewerk
(Bewerk)
'''Nike''' is die godin van [[oorwinning]] in die [[Griekse mitologie]]. Sy was die dogter van [[Styx]] en [[Pallas]], asook die suster van [[Cratos]], [[Bia]], en [[Zelus]]. Nike en haar broers en susters was almal vriende van [[Zeus]].
 
Nike kon baie vinnig gehardloop het. Sy het ook vlerke gehad, en sy het geluk gebring. Sy is op dieselfde tyd as [[AthenaAthene]] aanbid.
 
===Standbeelde===
==Kitsfeite==
*Nike word algemeen met [[sport]] geassosieer. Dít is die rede waarom die ontwerper [[Jeff Johnson]] haar naam gebruik het vir sy skoenmaantskappy [[Nike Inc.]]
*'n Afbeelding van Nike is op ál die medaljes van die [[Somer Olimpiese SpeleSomerspele]] aangebring.
 
[[Kategorie:Griekse mitologie]]