Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Standaardtyd"

Geen grootteverandering nie ,  12 jaar gelede
Bewerk
(Bewerk)
'''Suid-Afrikaanse Standaardtyd''', of '''SAST''', is 'n [[tydsone]] wat regdeur [[Suid-Afrika]], sowel as [[Swaziland]] en [[Lesotho]] gebruik word. Die tydsone is twee ure voor [[UTC]] (UTC+2) en is dieselfde as Sentraal-Afrika tydAfrikatyd, wat deur lande noord en oos van Suid-Afrika gebruik word.
 
Solare middag in die tydsone gebeur teen 30° O in SAST, wat [[Durban]] en [[Pietermaritzburg]] effektief by die regte solare middagpunt plaas. Plekke wes van 22.5° O ondervind effektiewelik altyd somertyd as gevolg van die plekke se ligging (in ware, UTC+1) maar steeds in SAST, dus is sonsopkoms en sonsondergang is relatief laat in [[Kaapstad]] in vergelyking met die res van [[Suid-Afrika]].
 
Ter illustrasie van die verskil in daglig-ure in die weste en ooste van die land: