Verskil tussen weergawes van "Lillehammer"

474 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
bygewerk
k (+ iw)
k (bygewerk)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Lillehammer''' is 'n dorp ([[Noors]]: ''kommune'') in die Gudbrandsvallei en aan die noordoewer van die Mjøsameer in die provinsie [[Oppland]], sowat 180 kilometer noord van die [[Noorweë|Noorse]] hoofstad [[Oslo]].
 
Lillehammer het as die gasheerstad van die XVIIde Olimpiese Winterspele in 1994 internasionale bekendheid verwerf. Sedertdien is 'n aantal beduidende sportfeeste soos byvoorbeeld die Europese handbalkampioenskap van die jaar 2008 in Lillehammer gehou.
 
[[Kategorie:Noorweë]]