Verskil tussen weergawes van "Toshiba"

4 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
k
+ skakel
k (bygewerk)
k (+ skakel)
|intl =
}}
'''Toshiba Corporation''' ([[Japannees]]: 株式会社東芝 ''Kabushiki-gaisha Tōshiba'') is 'n multinasionale maatskappy wat hom op hoë-tegnologieprodukte, elektriese en elektroniese goedere toegespits het. Die maatskappy is tans een van die wêreld se twintig leidende vervaardigers van halfgeleiers[[halfgeleier]]s asook die sewende grootste produsent van elektriese en elektroniese goedere.<ref> [http://money.cnn.com/magazines/fortune/global500/2007/snapshots/6644.html ''CNN Money.com: FORTUNE Global 500'')]</ref> Toshiba, wat as een van die wêreld se twintig belangrikste ontwikkelaars van patente tegnologiese innovasies op baie gebiede bevorder het, word in die Nikkei 225 gelys en het sy hoofkwartier in die [[Japan]]nese hoofstad [[Tokio]].
 
==Verwysings==