Verskil tussen weergawes van "Programmeerder"

edit
k (tikfout)
(edit)
'''Rekenaarprogrammeerders''' of '''rekenaarprogrammeurs''' [[programmeringrekenaarprogrammering|skep, wysig en toets]] die vorms, skripte en bronteks wat vir die [[rekenaar]] sê wat om te doen. Hulle dien as die skakel tussen die operateur en die rekenaar.
 
Die werk van rekenaarprogrammeerders is beide veeleisend en belonend. In algemene terme is hulle mense wat programme skryf vir spesifieke doeleindes of behoeftes, soos 'n virtuele realiteitspeletjie, 'n databasisstelsel, beheer oor masjinerie, of om 'n onderneming se telefoonstelsel te programmeer.
15 452

wysigings