Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Meer inligting
Die '''Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde''' of '''SABS''' is 'n statutêre liggaam was gestig is in terme van die Standaardewet, Wet No. 24 van 1945, en aanhou funksioneer in terme van die nuutste weergawe van die Standaardewet, Wet No. 29 van 1993 as nasionale instituut vir die bevordering en handhawing van standardisasie en kwaliteit van goedere en die lewering van dienste.
 
SABS is ook die liggaam wat Suid-Afrika by die [[Internasionale Standaarde Organisasie]] ([[ISO]]) verteenwoordig.
 
==Funksies van die SABS==
 
== Bronne ==
* http://www.sabs.co.za SABS se webwerf
 
[[Kategorie:Standaardeorganisasies]]