Difference between revisions of "Mimi Coertse"

1,453 bytes added ,  11 years ago
Meer inligting
(+Beelde)
(Meer inligting)
[[Beeld:Mimi Coertse Johannesburg.JPG|thumb|180px|Mimi Coertse in Johannesburg, by haar bordbeeld.]]
[[Beeld:Mimi Coertse Wien.JPG|thumb|180px|Mimi Coertse in Vienna[[Wene]], [[Oostenryk]].]]
 
'''Mimi Coertse''' (gebore [[12 Junie]] [[1932]]), is 'n wêreldbekende [[Suid-Afrika]]anse [[soprano]]-sangeres.
 
==Vererings en toekennings==
* 1961: Medalje van Eer van Die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]]
* 1966: Die pesterye titel van "Kammersängerin" vanaf die [[Oostenryk]]se Regering.
* 1985: sy ontvang die Dekorasie vir "Meritorious Services" in Suid-Afrika ter erkenning van haar bydrae tot die Kuns.
* Augustus 1996: sy ontvang die hoogste akkolade wat 'n kunstenaar van die Oostenrykse Regering kan ontvang: die "Oesterreichische Ehrenkreuz für Wissenschaft und Kunst".
* 2002: sy ontvang die goue "Rathausmann" vanaf die burgemeester van [[Wene]], Dr. Michael Häupl
* 2003: sy ontvang 'n D. Phil. van die [[Universiteit van Pretoria]], Suid-Afrika
* 2004: sy behaal 'n 94ste plek in die SAUK3 se stemming om die grootste Suid-Afrikane te bepaal
 
<!--
== Notas ==
{{verwysings}}
-->
== Literatuur ==
* Helmuth Furch, 'Die Wiener Jahre von Kammersängerin Mimi Coertse,' ('Die Weense jare van kammersangeresse Mimi Coertse'), ''Bulletin of Museums- und Kulturverein Kaisersteinbruch'' No. 41, 20-56, Maart 1996: ook 'Mimi Coertse, die hochgeschätzte Konzert- und Liedsängerin' (Mimi Coertse, die hooggeskatte Konsert- en Liedjiesangeres), ''ibid.'' No. 52, 33-54, Desember 1998.
* Helmuth Furch, Eva Hilda Smolik en Elfriede Werthan, ''Kammersängerin Mimi Coertse, eine Wienerin aus Südafrika'' (''Kammersangeres Mimi Coertse, 'n Wense vrou van Suid-Afrika'') (met voorwoord deur [[Marcel Prawy]]), (Wene 2002).
 
==Sien ook==