Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Meer inligting
==Vroeër lewe==
Coertse is in [[Durban]], [[KwaZulu-Natal]] gebore. Sy matrikuleer by die Helpmekaar Meisies Hoërskool in [[Johannesburg]]. In 1949 begin sy haar vokale studies in Suid-Afrika<ref>H. Rosenthal en J. Warrack, ''Concise Oxford Dictionary of Opera'' (OUP, Londen 1974 druk).</ref>. In Julie 1953 trou sy met die uitsaaier en komponis, [[Dawid Engela]]. Sy verlaat Suid-Afrika in September 1953 vir [[Londen]], reis later na [[Den Haag]] en uiteindelik na [[Wene]]. In begin in Januarie 1954 haar opleiding met Maria Hittorff en Josef Witt.
 
==Opera loopbaan==
Coertse mak haar debuut in Januarie 1955 as die Eerste Blommemeisie in [[Richard Wagner|Wagner]] se ''Parsifal'' by die [[Teatro San Carlo]] teater in [[Nepal]], [[Karl Böhm]] het begelei. Sy sing ook in ''[[Basle]]'' by die Teatro San Carlo. Op [[17 Maart]] [[1956]] maak sy haar debuut by die [[Weense Staatsopera]] as die Koninging van die Nag in ''[[Die Zauberflöte]]'' deur [[Wolfgang Amadeus Mozart|Mozart]] en bly aan by die Wense Staatsopera tot 1978. Haar [[Royal Opera House|Covent Garden]] debuut was in 1956, in dieselfde rol.<ref>Rosenthal en Warrack, 1974</ref>.
 
Sy is ook welbekend in Suid-Afrika vir haar Afrikaanse kunsliedere.
 
==Later jare==