Verskil tussen weergawes van "Phaalguna"

1 greep verwyder ,  13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Phaalguna''' is die twaalfde maand van die hindoekalender. Phalguna begin volgens die westerse kalender tussen 20 Februarie en 21 Maart, afhangende van die maanstand en...)
 
No edit summary
'''Phaalguna''' is die twaalfde maand van die [[hindoekalender]]. Phalguna begin volgens die westerse kalender tussen [[20 Februarie]] en [[21 Maart]], afhangende van die [[maan]]stand en wanneer die son in die [[sterrebeeld]] [[Waterman (sterrekunde)|Waterman]] is. Phaalguna is ook bekend as Falgun. In die Phaalguna maand word Bastantpanchami, Shivaratri, (nag van [[Shiva]]), [[holikadahan]] en [[holi]] gevier.
 
[[Kategorie:Hindoeïsme]]