Verskil tussen weergawes van "Phaalguna"

1 greep verwyder ,  13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''Phaalguna''' is die twaalfde maand van die [[hindoekalender]]. Phalguna begin volgens die westerse kalender tussen [[20 Februarie]] en [[21 Maart]], afhangende van die [[maan]]stand en wanneer die son in die [[sterrebeeld]] [[Waterman (sterrekunde)|Waterman]] is. Phaalguna is ook bekend as Falgun. In die Phaalguna -maand word Bastantpanchami, Shivaratri (nag van [[Shiva]]), [[holikadahan]] en [[holi]] gevier.
 
[[Kategorie:Hindoeïsme]]