Verskil tussen weergawes van "Garies"

3 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Rol gedeeltelik terug)
'''Garies''' is 'n klein dorpie in [[Namakwaland]] aan die voet van die [[Kamiesberg]], sowat 46 km suid van [[Kamieskroon]] en 146 km noordwes van [[Vanrhynsdorp]]. Die dorp het een hotel en een brandstofvulstasie asook 'n gekombineerde hoër-hoërskool en 'n laerskool (laasgenoemde in die buurt Mooi-uitsig). Dit is die dienssentrum van 'n welvarende skaapboerderygebied.
 
==Geskiedenis==
84 856

wysigings