Verskil tussen weergawes van "Rekenaarbediener"

168 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
Sien ook
(Skakel na Webbediener)
(Sien ook)
== Rekenaarbedeniers en die Internet ==
Die [[Internet]] is gebaseer op die [[Kliënt-bediener]] model. Daar is miljoene rekenaarbedieners wat aan die internet verbind is. Van die dienste wat deur Rekenaarbedieners op die internet verskaf word is: [[Web]], [[Domeinnaamstelsel]], [[elektroniese pos]], [[lêeroordrag]], [[kitsboodskap]]pe, [[oudiostroom|oudio-]] en [[videostroom|videostrome]], aanlyn speletjies en vele ander. Elke aksie wat deur 'n internetgebruiker uitgevoer word vereis gewoonlik die interaksie tussen baie rekenaarbedieners.
 
==Sien ook==
* [[Kliënt-bediener argitektuur]]
* [[Instaanbediener]], tussenganger tussen die kliënt en bediener
* [[FTP-bediener]], dra lêers tussen rekenaars oor
 
[[Kategorie:Rekenaar]]